Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Merindol Manor"Lekker naby aan die Kaap en vol interessante plekkies."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sjoe"Heerlik by die hawe, strande mooi skoon, baie geskenk winkeltjies, genoeg uiteet plek tussen Struisbaai en L'Agulhas."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloemendal Guest Cottage"Het die olyfplase besoek en baie vriendelike diens by die Olive Boutique gekry. Sal vir seker weer Riebeek-Kasteel te kom. Local is tog die beste. "
"Beautiful place, not best destination with young children as they need to be entertained."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmstead"Franschhoek is one of our favourite holiday towns. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Rustige dorpie, vriendelike mense en lekker eetplekkies."
"Greyton is een van daardie dorpies wat diep in mens se hart kruip en dan daar gaan wegkruip!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Dit bly een van ons gunstelingvakansieplekke!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Leopard Tree Corner"Beslis 'n dorp wat deur elke reisiger besoek moet word. Wonderlike kuns, kos en wyn in absoluut pragtige natuurskoon."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Rus"Mooi kusdorpie met baie om te sien, ervaar en te geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Wonderlike bestemming, sonder pretensie en baie om te doen in die omliggende gebied."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Great! Ek het selfs 'n huis daar gehad vir 10 jaar, so ek ken die plek baie goed. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Village Loft"My daughter's wedding was held at The Key Venue thus us coming to Robertson! It was a perfect setting in a perfect little town."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleine Nessie"Ongelooflike plek. My kinders is daar op skool. Ons is baie lief vir Worcester."
"They have a lovely restaurant in like a beautiful garden centre that makes the most divine wood-fire pizzas. They have just installed a new pizza oven so once they all set up I'm sure it will all be awesome - a must try."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Ontspan"Beste plek vir 'n vakansie met lang, oop strande en oulike mense."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Not much going on there when we came through, very windy and not much infrastructure."