Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.

Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Fransie en Doep se Stoep

"'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Breezy on the Bend

"A beautiful town to visit and Grotto Beach is just awesome!"

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Tolbos Backpackers

"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Dennehof Farm Guesthouse

"Mense in die area is vriendelik en altyd gereed om ’n mens te help."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

42 Lutie Katz

"Lekker vir ontspan en afskakel."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

50 White

"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Breede View Holiday Home

"Baie oulike dorpie met vriendelike, behulpsame mense."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Sep se Plek

"Lekker dorpie, baie om te doen en te sien. Die wynplase en bier brouerye is heerlik om by te kuier. Die dorpie het baie interesante besienswaardighede."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

D.V. Engelhijs

"Lieflik! Ons het die dorpie plat gestap. Daar is oulike winkels om geskenkies en aandenkings te koop. Ook 'n winkel waar jy al die kruideniersware kan koop wat jou hart begeer."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Kunje Guest Farm

"Very limited supplies and restaurants. Come prepared with supplies."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Flatlet Peaceful

"Dis 'n lieflike plek om te ervaar en deel te maak van jou vakansie."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Peace Cottage

"Wonderlike mengsel van kultuur en toeriste-aantreklikhede met plattelandse vriendelikheid."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Kiewiet

"Baie veilig en sal enige tyd vakansie in Struisbaai wil hou."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Bay View

"Bespreek gerus daar. Dis die moeite werd."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

The Lady Grace

"A must for anyone who appreciates old-country charm. The quality of restaurants were a particularly delightful surprise. Recommend going for the Rose Festival. Well worth it."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Hoekhuis

"Dit bly ’n rustige en veilige vakansiebestemming."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Windsor Hotel Hermanus

"Ons is baie lief vir Hermanus en sal elke jaar dit besoek om walvisse te kyk."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Tornynstraat 19

"Ek sal weer en weer Struisbaai toe gaan, dis my jaarlikse vakansieplek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Habibi 2

"Love going to Paternoster on holiday but the location of one's stay is pivotal."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

La Rochelle

"The surrounding farms and nature are beautiful, but shops are closed on a Saturday at 13:00."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Greyton Lodge

"Beautiful, rural town. Good breakaway for a quiet relaxing time away from the hustle and bustle of city life. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Lisboa Loft

"Paternoster is baie mooi en die dorp het sy eie tipiese Weskus-karakter. Bly maar liewer weg van die Seekoskombuis Restaurant by Tietiesbaai net buite Paternoster. Daar is ander baie goeie en beter eetplekke in die dorp self."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Slakkepas 18

"Hoop net julle gaan genoeg blyplek het vir al die besoekers dan. "

Blad
Blad 296 - Wys 8851 tot 8880

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang