Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Quaint seaside village with stunning sea views, beaches and nature."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kasteel"Altyd 'n fantastiese plek met amazing mense en klein winkeltjies."
"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
60 on Flat"Hermanus is 'n pragtige plek en baie toeriste-vriendelik. Was so spesiaal om die walvisse te sien. "
"Skoon en netjies in hoofstraat, ander strate minder netjies. Daar is heelwat strate wat naamborde kortkom. Parkeerplek, veral in hoofstraat naby eetplekke 'n probleem."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Voëlklip"It's a relaxing place but if you come for an outing with friends it's not a good idea. The neighbours or people from Hermanus only want quietness."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbay Seaview"Elandsbaai is 'n skoon, netjies dorp, en almal is baie vriendelik en behulpsaam."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Cummings Guesthouse"Regtig 'n baie oulike dorpie. Mooi skoon en 'n plek wat ons weer sal besoek."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barn McGregor"Ek is 36 jaar terug getroud in die kerk op McGregor, my skoonpa het daar geboer, ons is aangenaam verras met die besighede wat elkeen sy eie "niche" mark het. Heerlik geëet by van die restaurante en sal weer kom kuier."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
C-SPOT"Dwarskersbos het 'n vriendelike gemeenskap, area se natuurskoon spreek boekdele. Sal beslis weer besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Linden Boutique Guest House"Sal dit altyd aanbeveel, een van my gunsteling dorpies in SA."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sand Banks"Beste drankwinkel en deli wat ek nog besoek het. Almal is baie vriendelik. Heerlik gekuier. Sal gou weer gaan kuier."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hills Estate"Dis 'n oulike dorpie met vele eetplekkies en dinge om te doen en sien ─ wynplase naby en 'n river cruise. Hermanus ook naby."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Robertson is the place to be for good wine. Love the town and places and at night it's just relaxing. Loads to do!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Stay Anchored"Very nice place except for Port Owen Marina Moonlight where we visited our other family."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic 62"Yzerfontein is safe and the residents are friendly they were waving at us from their cars when we did our morning walk. We had drinks at Lulas on Saturday morning as well as dinner the evening it was value for money and really nice place to be. The bar next to Lulas was also nice for the sport lovers. Definitely a great holiday destination!"
"The town itself has not got a lot to offer unfortunately, but the surrounds still have plenty to offer in terms of wine farms/restaurants, mountain hikes and bikes, etc."