Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ons het die markie op Saterdagoggend geniet, asook 5 tuine besoek gedurende die haarlikse roosfees. Dit was goed gereël en die tuine was asemrowend mooi."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Nuakh Accommodation"Velddrif is ’n lekker dorpie met baie dinge om te doen. Ek sal definitief weer gaan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Rest-a-While Voëlklip Hermanus"Dis sowaar ’n bestemming vir dié wat hou van mooi uitsigte en die natuur."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Bettysbaai is ’n baie rustige plek met sy asemrowende uitsigte - see en berg."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Waters Self-Catering Lodge"Dis rustig en veilig. Absoluut besonders!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Redsky Self-Catering"Baie oulike en rustige plekkie. Gaan beslis weer daar kuier."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Blu Whale Cottage"Hermanus is definitief een van Suid-Afrika se top-toeristebestemming. Die pragtige natuur, staproetes is so aanloklik. Winkels ens is naby die woonbuurte en is stap-afstand. Inwoners is gaaf en ons sal beslis weer in Hermanus kom kuier!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kannie Kla Nie"Very nice, clean and well-run town. Will definitely come again. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eagle's Crest"Beautiful mountains, green hills, clean neighborhoods."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Ebonymoon Guest House"Die Rendevoux restaurant se kos is heerlik en Roslin wat ons bedien het se diens was fantasties (dink die spelling mag verkeerd wees van restaurant)."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"A nice, peaceful quiet small seaside town for a midweek break."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove AG01"Ons het al die baaitjies en strandoorde besoek en die een was mooier as die ander."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gaansbaai is on our top list for retirement in the future."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Was al 'n paar keer op Struisbaai. Moet sê die weer verander gou en nie noodwendig altyd vir die beste nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
A103 Whale Cove"Dit is ’n heerlike vakansiedorp. Vriendelike diens en baie lekker eetplekke. Net jammer van die beurtkrag."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"Nostalgies, veilig en goeie instandhouding van die dorpstruktuur!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"If you want a drink at a pub, you can find one next to Caltex garage in Town."