Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Montagu is 'n moet op enige reisiger se toerplan. Pragtige dorpie met baie om te beleef."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"Pragtige klein dorpie met die mooiste berge."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Aandblom 5"Nogsteeds ’n regte vakansiedorp met al die nodige winkels. Pragtige plek en veilig."
"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
McLaren Self-catering"Got too big. Lost the small town feeling. Very windy."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Agterklip Arniston"Doen moeite as jy 'n 4x4 het en ry op die grondpad verby die Waenhuiskrans-grot tot aan die ander kant van die baai. Ons het elke dag walvisse 50 meter van die kant af daar gesien. Besoek ook Willeens se eetplek / winkel in Kassiesbaai se visvangdorp. Dit is die moeite werd."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Lieflike plek. Baie rustig, skoon en 'n netjiese omgewing. Mense by restaurante en winkels asook by inligtingskantoor uiters vriendelik."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"Dit is n baie mooi plek en die natuur bewaring is loopafstand met mooi see-uitsigte."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Loft"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Franschhoek is definitief 'n toeristebestemming in my mening. Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer. Die ou geboue wat so mooi opgepas word met die mooi tuine was regtig vir my 'n plesier om te sien. Die Franschhoek Wine Tram is ook 'n moet. Ons het dit baie geniet en die diens was uitstekend."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House"Rustigste plek ooit wat jy kan kry ."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vakansie Chalet in Palinggat Oord"Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Vir toerismebedryf sal dié werk as jy stilte soek. Daar is nie baie mense van so aard dat die strand vol is nie."
"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Covid 19 het ongelukkig baie van die besighede swaar getref."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Baie stil omgewing vir iemand wat net wil ontspan van die besige stadslewe. Vriendelike mense wat jou tuis wil laat voel. See Kaia Restaurant gee waarde vir geld, baie baie lekker geëet."