Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Dis 'n baie mooi plek, asemrowend."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Flower Cottage"Skoon en netjiese dorp en baie om te doen en te sien."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Swallow's Loft"Hermanus is 'n mooi, skoon dorp met pragtige argitektuur en bekostigbare restaurante en winkels."
"Ons was net vir ’n paar dae in die Paarl, maar wat ons beleef het was asemrowend. Ons sal weer kom."
"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Habibi 1"'n Pragtige dorp, wat die siel goed doen. Dit bly ons as gesin se gunstelingbestemming."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Private Modern House on Golf Estate"Die munisipaliteit moet verbeter!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Toren Guest Farm"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop 4"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."