Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Agulhas is werklik iets om te beleef, van die ligtoring tot die suidelike punt van Afrika en die dorp se atmosfeer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lisboa Loft"Een van ons gunsteling bestemmings in SA! Van kos tot kuns en vriendelik mense wat trots is op hul dorp."
Klaasvoogd West, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat Busch Mountain Reserve"Pragtige omgewing en uitstekende geriewe by Pat Busch."
"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."
"Dis n pragtige dorp, so ryk aan kultuur en geskiedenis. Ons het veral die wandelpaaie geniet"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
After8 Bed and Breakfast"Looking forward to the summer season, lovely town."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ancora"Presies die plek, as jy bietjie wil ontlaai en wegkom uit die stad. Sien gou weer, Paternoster!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Eike Guest House"I fell in love with this gem of a town. The vibe was so amazing and people so buzzy at the same time a calmness that comes over you that you feel totally relaxed."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Coco Self Catering Units"Eerste keer besoek aan Dwarskersbos en blywende indrukke van 'n ongerepte stukkie Weskus."
"Ons verblyf sou meer perfek gewees het as ontbyt in gesluit was, alhoewel nie 'n vereiste nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Hermanus is n goeie bestemming vir hardloop/stap en bergfiets met die addisionele bonus van die see ook."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Ons kuier graag aan die Weskus, maar omdat ek die plek bespreek het en ons saam met ouer familielede daar was, was dit nogal 'n verleentheid aangesien die verblyf wat op die webtuiste baie aanloklik voorgekom het. Ons sal nie sommer gou hierdie kuier herhaal nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"'n Pragtige stranddorp. Goed geleë."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Sleepers @ 8B"Great birding spot and close to Rocher Pan Nature Reserve."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alpaca Cottage"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Style Garden Cottage"Lyk na 'n mooi dorp. Berge om die dorp is pragtig."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Madeliefie Oornag Akkommodasie"Die blomme in die vallei was wonderlik! Dorpie is netjies en skoon."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Impangele"There is so much history in this little town, and the locals are eager to share it with you. Unfortunately, we were unable to visit the Historical museum and 'village' due to COVID. restrictions. We will have to return again in the future."