Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Cottage"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Country Lodge"A beautiful rustic environment. In winter, the many hot water springs provide great options. In summer, it tends to be quite hot so air conditioning and swimming pools become essential. "
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildegans 4"Ons weer was ongelukkig nie baie goed hierdie jaar nie, maar voorwaar pragtige area."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Nr 12 Bellevue"Stilbaai is 'n wonderlike plekke, waar 'n mense baie het om te doen vir oud en jonk. Ek sal sê om meer wasserye te kry, ons wou die Donderdag ons klere ingee, hulle kon ons eers die Maandag gehelp het so vol en besig was hulle. Meeste van die eetplekke moet mens ook bespreek om te gaan eet. Maar verder was dit baie lekker. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Waves Accommodation"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Perfect peaceful getaway destination!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam het ons verwagtinge oortref! Die museum in die ou tronk is werklik ‘n hoogtepunt. Verder het ons C.L. Leipoldt se graf in die Pakhuis Pas besoek. Die Sevilla Rotstekening-roete (5 km) by Traveller's Rest was ook ‘n aangename verrassing! "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Het jare gelede daar gewoon en bly een van ons gunstelling-plekke."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ohana Self Catering"Mag Jacobsbaai altyd sy klein-dorpie bekoring behou."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Hermanus is a wonderful quaint town that perches on the tip of the ocean offering amazing views from any side. It is quiet, clean with everything that you can think of just around the corner. It is a perfect holiday destination if you are looking for some serenity, beautiful views and amazing food."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Cottage"Naby Gansbaai en Hermanus sowel as Stanford en Uilenkraalsmond, lekker strandjies by die natuurgrotte, natuurreservaat ─ wonderlike natuurskoon!"
"Ons het by ons kinders in die karavaanpark gekuier en die gedagte dat die groter kinders in die aande buite die park moes gaan vermaak soek, was vir ons bietjie van 'n kwelpunt. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
TP'S Place"Rustige, fantastiese vakansie-verblyf vir vakansiegangers. "