Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Walk Gastekamers"Hermanus is 'n wonderlike vakansiebestemming."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Dunes"Ideale plek vir 'n veilige en ontspanne gesinsvakansie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Views"Velddrif en omliggende omgewing het baie om te bied as jy avontuurlustig is, maar ook net die skoon natuurlewe om ontspannend die dag in en uit te gaan."
"Klomp klein wynplasies in die omgewing. Gaan na Paul Wallace, amazing mense en lekker wyn."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove Apartment"Pragtige kusdorpie, ons sal definitief weer kom kuier! "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
39 on Admiral"Klein plekkie, maar het alles wat mens nodig het om 'n vakansie weg van die stad te geniet. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Fantastic little place! So magical and welcoming! Had one of our best New Years Eve - lovely dinner and a show at Karoo Art Hotel. Thank you for the invite even though we were late with the booking! "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Delton"Kleinmond is ‘n stil kusdorpie as jy deur sy hoofstraat ry buite seisoentye en ons het nie veel verwag toe ons besluit het om daar te gaan vakansie hou nie. Ons het egter vinnig besef dat sodra jy bietjie afwyk van die hoofpad af jy aangenaam verras sal wees met hope restaurante en besienswaardighede. Met groter stede soos Hermanus en die Strand binne ‘n 50 km radius is dit voorwaar ‘n ideale vakansiebestemming."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender House"Baie lekker toeristedorp, wynproe, voëlkyk, beeldskoon vakansiedorp."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Amaslaapa"The beaches look beautiful except to say the shore that's been a little dirty probably just during the time of the year I visited. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vlei Studio"Beautiful, coastal town. Rocky coast with lots of crayfish which can be caught in the crayfish season with a permit!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
85 on De Villiers"Nie super baie om te doen vir jongmense nie, maar Hartenbos darem nie te ver nie. Pragtige area met ongerepte natuurskoon. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterfall on Clarence Self-catering"Als wat jy nodig het is naby. Stapafstand. Baie veilig gevoel as vrou-alleen wat saam met my seun op vakansie was, maar kan beslis sien dit is ‘n klein, stil gemeenskap wat ook moet omsien na ons toeriste gedurende vakansies. Maar ek verkies dit so stil en intiem. Verlief op Betties met haar berg en see."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Hermanus is a great destination for travellers. Beautiful beaches."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Om die Klein Karoo-dorpies te voet te verken en outydse huise en erwe met vrugtebome te ontdek, is baie spesiaal. Dis soos om 'n lucky packet oop te maak en dan ontdek mens die mooiste juwele. "
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Susan's Accommodation"Lekker plek, is naby Paternoster en Langebaan waar die hoofswemstrande en toeriste is. Lekker vis en chips in Saldanha!!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Baie lekker klein vakansieplekkie, met oulike goed om te doen en sien. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Shelley Point Hotel & Spa"St. Helena is baie stil met min opsies as dit kom by eet en drink. Die wind raak ook baie sterk oor daar geen beskerming is nie. See aktiwiteite is ook maar min; maar as die doel is om rusting te wees, dan is dit perfek."