Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Many activities to do in the area."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterfall on Clarence Self-catering"Pragtige vakansiedorpie om van alle spanning te ontlaai met 'n baie netjiese en skoon omgewing!!!"
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bachelor Flat in 4de Straat"Plekke baie ver uitmekaar, nie veel om te doen nie, moet maar ry as jy wil besig bly. Oor die algemeen baie rustig en veilig. Die wind waai maar baie."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel"Oulike dorp met heelwat om te sien en te ervaar. Sal Diesel 'n Cream aanbeveel vir lekker kos, beste milkshakes en vars vrugtesappe. "
"Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Pragtigste bestemming aan die Weskus."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
C-SPOT"Dit was ons eerste besoek en het skoon verlief geraak op die plek. Sal weer daar vakansie gaan hou. Die see en weer is fantasies. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Sand Dollar Gastehuis"Aangesien die hele area nog feitlik onbewoon is wil mens amper hoop dit bly so, want dit is voorwaar 'n stukkie paradys."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Louwtide"Beeldskoon. Ongerep. Winderig. Pragtige kuslyn vir stap. Vriendelike mense. "
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Maison a la Mer"Rustige dorpie met goeie mense en ‘n lekker strand."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Flaminkhuisie"We loved the town. Quiet and safe. Enjoyed Bokkomlaan which was walking distance from our vacation home. Lovely place."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Opgetof"Jacobs Bay was extremely peaceful, despite a busy holiday period. It is a short drive to other beautiful destinations."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Sleepers @ 8B"Heerlike vakansie-atmosfeer met alle nodige winkels en goeie eetplekke binne bereik. Goed geleë om daguitstappies na naby geleë Weskus-dorpies te geniet."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Kasteelberg Country Inn & Bistro"Dit is 'n baie mooi dorpie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."