Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"My eerste besoek daar en slegs een aand oorgebly - sal graag weer die omgewing besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Lovely, peaceful and tranquil town only 2 hours from Cape Town. If you are looking for rest and relaxation, Paternoster can offer just that."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"If you are looking for a quiet area just to relax then Yzerfontein would be a great destination."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Dawn"This small development is ideally located on St. Helena Bay with easy access to all shopping, dining and services, yet quiet and peaceful."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Baleia de Hermanus"Hermanus is 'n pragtige dorpie langs die kus wat dit uniek maak met pragtige restaurante langs die see. Wat baie uitgestaan het is die liefde wat die mense vir hulle honde daar het. Pet-friendly little town. Love it!"
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Nel's Nest"Saldanha is 'n dorpie wat elke persoon ten minste een keer moet besoek op die Weskus-pad."
Van Riebeeck Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Jubilate Deo"Perfect location for travellers, it is right along the N1, you don't struggle to get in or out. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Song"Baie veilig en vriendelike plek, maar te min om te doen indien langer as vier nagte. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Goin' Coastal"Langebaan is die beste vakansiedorp sonder enige twyfel."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Coco Self Catering Units"Stil, rustig en alles wat jy benodig. Selfs 'n heerlike restaurantjie."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"Baie veilig en rustig, asook gerieflik met die mall indien 'n mens enige iets onverwags benodig. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Mag's Cottage Stanford"Ongelooflike mooi dorpie. Skoon, netjies en veilig. Glad nie ver om te reis vanaf die Kaap nie. Al die mense met wie ons in aanraking gekom het was vriendelik, gasvry en hulpvaardig."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"A place to visit on the West Coast."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Sentraal geleë om al die omliggende besienswaardighede te besoek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Dennehof Cottage and Suite"Riebeek-Kasteel het meer om te sien en doen, maar die twee dorpe is so na aan mekaar. Daar is 'n goeie kwekerye net soos 'n mens in Riebeek-Wes inry (van -Kasteel se rigting) wat die moeite werd is om te besoek. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
NO 17 Main Road Hermanus"Heerlike warm plek. Met baie attraksies en aktiwiteite om te doen."
"Malgas and the Breede River is an amazing place. The water is safe, quiet and peaceful. Fishing is good. The water skiing and wake-boarding is great as you can always find a protected corner that will be flat. Getting there is tricky. 50 km sand road that will eat your low profile tires on a city car. Best leave your X5 and borrow a Hilux. The people are friendly and down to earth. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquilidad"A relaxing destination with quite a few interesting places to visit. "