Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Duinepos Chalets"Alles wat jy sal benodig op vakansie sal jy vind in Langebaan; winkels, banke, restaurante, voertuig-hersteldienste ens."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Rest at No 10"Die woonbuurt en Marina skep die indruk van 'n veilige omgewing. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Rustige, pragtige dorpie. Voel baie veilig. "
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
The Padloper Cottages"Being a small town you cannot give it a high rating. You need to go prepared as the closest retail stores like Spar, Pick 'n Pay, Checkers is in Caledon, if you want tranquillity and a serious unwind, Riviersonderend is the place to be. Take a book and just relax."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Kijker"For us Yzerfontein is just our best place to go on holiday. We had a home at Yzerfontein some years back, so we have wonderful, happy memories of Yzerfontein."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Suikerbekkie"Great seaside town. Low key with a great restaurant, coffee shop and store for basics. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Champagne Accommodation"Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Boschkloof"Clanwilliam is ‘n pragtige dorpie met ‘n ryk geskiedenis. Daar is heelwat winkels om plaaslike produkte by te kry asook die gewone winkels vir inkopies."
"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
70 Casos Beach House"Safe and secured environment. Would return there any time. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildflower Cottage"Praat met die locals oor waar om te gaan eet, ons het so 'n plekkie ontdek wat ons nooit sal vergeet nie, vir goeie redes!!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"Dis een van die beste plekke om vakansie te geniet, dis naby winkels, die see en daar is fasiliteite om kinders besig te hou. Lekker stap deur die stalletjies en heerlike eetplekke, just love it!!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Baie lekker en vol aktiwiteite veral vir die kinders."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastmolen Holiday Flat"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Magda's Place"Yzerfontein is 'n pragtige skoon en rustige kusdorp met 'n lang kuslyn en pragtige branders. Dit nie meer 'n klein stranddorp nie, maar is tog weg van die stadsgewoel."