Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
125 Visarend"The poor network coverage in the area was unexpected, but it allowed for exploring the location with little distraction and especially well deserved relaxation. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie by die See"Melkbosstrand is 'n pragtige, klein weskus-dorpie wat baie veilig is. Die strande is lank en heerlik om op te stap of draf maar ten tye van ons besoek redelik besoedel met see-bamboes en heelwat plastiek-items wat uitgespoel het. Lieflike plekkie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Afri Spaans"Net baie besig en die paaie is onvoldoende vir hierdie tyd van die jaar. Andersins: amazing!"
"The town doesn't offer much, but if you scratch around you will find gems close by."
"Pragtige dorpie. Troeteldiervriendelik. Die dorp is regtig goed versorg. Die restaurante in die dorp is baie goed. "
"Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!"
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Bibi's Joy Self-catering House"Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan't Heuvel"My eerste besoek aan Stilbaai, wat 'n pragtige plek."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies."
"Love die Paarl. Dis ideaal wanneer 'n mens stad toe wil gaan, maar nie in die stad wil bly nie. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Club 57"Hermanus is a bit like a foreign country with all the street cafes and restaurants. Lot's of hidden corners with fantastic finds in the main centre. Spectacular views! Decembers are windy so on bad beach days one can explore the country side enjoying hikes, wine and cherries especially the the food markets. Try De vette mossel for the best seafood and entertainment venue. 10/10 for a relaxing holiday destination."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Seaside Getaway"Stil, skoon ongerepte natuur. Mal oor die rowwe see!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobs Bay Apartments"Hierdie is 'n perfekte plek vir wegkom van lawaai en ideaal om te herlaai. Puik!"
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
E'bay Apartments"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "
"Pragtige plek. Baie besig in die hoofstraat. Wanneer verblyf bespreek, maak seker dat jou verblyf direk langs die see is en jou uitsig nie versper word deur nog woonstelle voor jou nie."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Sand Dollar Gastehuis"Holiday destination for all ages, not one day that we wondered what to do, and the seafood at various restaurants was the best we had in a long time."
"Die jaarlikse mark by Gabrielskloof is 'n besondere belewenis - maak gerus 'n draai daar volgende Desember."