Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Shark Lodge"Skoon, rustig, voel veilig, baie om te sien - die Shark Cage Dive bote launch van hier af."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Die nuwe Spar sal 'n groot verbetering wees. "
Duynefontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Inn Melkbosstrand"Not far from Melkbosstrand, however Uber services not always available in this area."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Village Loft"'n Baie lekker dorpie om te gaan besoek. Daar is baie om te doen."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Flaminkhuisie"Mooi plek en genoeg om te sien as 'n gesin ─ iets vir almal om te geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fairview"Die dorpie is net pragtig en oral laat almal jou welkom voel!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Oh wow. Sruisbaai itself is a small, beautiful place outside Cape Town with lots of activities one can enjoy. One can visit the harbour, lighthouse and see where the Pacific and Indian ocean meet."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Loft"Goeie snuffelmoontlikhede, restaurante en 'n mooi dorp."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Ek is 'n voorstaander vir Weskus en Langebaan was nog altyd my plekke waar ek skuiling soek net om weg te breek van die middestad se gevoel en geraas en om eerlik te wees, 'n man is gelukkig waar sy familie gelukkig is."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Lekker langs die lang wit stand geloop. Desiree/James het ons van al die moet-sien-plekke vertel en ook van goeie, bekostigbare eetplekke vertel. "
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gift"'n Pragtige en interessante klein stukkie geskiedenis wat dalk nog meer bewaar moet word."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Serenity"See, mooi berge, ideaal vir die natuurliefhebber. Baie lekker vakansiebestemming, of om te woon."
Slanghoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Kliphout @ Platbos Log Cabins"Slanghoek is 'n klein skat in die Wynlande."
"Hulle moet net wyn op 'n Sondag verkoop - ons het vergeet om saam te neem en dus maar 'n drankie of 2 iewers anders geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Skoon lug en pragtige see-uitsig. Net die beste om die gemoed te kalmeer na 'n besige jaar."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Die omgewing bied van die beste wynplase in die land! Die lekkerste wyne teen bekostigbare pryse. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Eikepark Self Catering"Dis 'n pragtige, boom- en blomryke woonbuurt."
"Paarl is 'n baie besonderse mooi dorp Daar is sy meer historiese kant, sy meer luukse kant, sy normale kant en sy plaas-kant. 'n Wenner om net uit die stad te ontsnap."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedvertrou Guest Farm"Stanford se karakter is ongekunsteld en landelik."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Would love to see less development. Keep it as the humble getaway. Not a fast-paced city-slick spot."