Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Ernadoon se Plek"Suurbraak is so pragtig en ongerep. 'n Mens voel so veilig daar."
"Ons kon nie 'n ordentlike restaurant opspoor nie. Miskien het ons op die verkeerde plek gesoek. Rustige plek waar mens regtig kan uitspan met pragtige natuurtonele."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Mullers Place"Skoon dorp. Tuine is pragtig. Skoon strandgebied. Vriendelike mense. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Jewel"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Lieflike, vriendelike mense-mense."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon's Edge"Pragtige omgewing on net te gaan ontspan in die natuur!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Cape Last Trading Post"Restaurants can improve. There aren't many options. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Ons het ;n heerlike middagete by The Grapevine geniet. Alhoewel ons op toemaaktyd daar aangekom het, het hulle ons nog steeds vriendelik bedien. Ons het ook 'n uitstekende wynproe by Hebron gedoen. Was baie beïndruk met Jeanine wat die wynproe aangebied het. Sal dit beslis aanbeveel. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"The friendliest little 'dorpie' I've seen in a while. "
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Nel's Nest"Baie min om te doen, maar heerlik as 'n mens net wil weg kom. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag 'n Bietjie"Kleinmond, you never disappoint. From the scenery to the locals and the shop assistants, are all fantastic!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Flat On Old Main Road"Heerlike vakansiedorp met al die fasiliteite om lekker te rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Paternoster is 'n lekker plek om weg te breek en dis 'n pragtige plek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Studios @ 7"Pragtige plek. Baie om te sien en net lekker te eet en kuier!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachfront House - Hermanus Whale View"Hermanus is 'n pragtige klein dorpie met heerlike wynroetes naby. Ons het dit regtig baie geniet!"
"Pragtig en rustig, onthou net restaurante maak nog smiddae toe en eers weer 18:00 oop. Heerlike biere by Old Mill geproe."