Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Da Rooms Accommodation"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."
"Netjiese area. Kon nie baie sien nie want ons het laat daar aangekom, maar waar ons was, was almal vriendelik en behulpsaam."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shark Cove"Die haaihokke is die grootste aantreklikheid, maar helaas, teen R2200 per persoon vir 'n swem saam met die haaie, nie vir almal beskore nie! Ons het 'n koffie en koek geniet by die pikkewyn rehabilitasie sentrum daar naby. Restaurante is volop en daar is mooi natuurskoon langs die kus."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Dit is 'n pragtige plek met mooi berge en damme. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Bekoorlik. Definitief 'n plek om te besoek en te verken. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Journey's End"Fantastiese uitsigte en sonsondergange. Bietjie vêr van die see af, nie altyd 'n uitsig oor die see van meeste van die eiendomme nie. Konstante wind. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Visvywers 5"Behalwe vir die see met alles wat mens daarin kan doen, bied Stilbaai omgewing heerlike uitstappies na kaas-, wyn-, gin- en olyfplase. Die dorp, oos en wes is skoon en veilig met al die nodige fasiliteite insluitend ’n mooi gholfbaan."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunflower Cottage"Sal graag wil teruggaan. Vreeslik baie gesien wat ek wil afneem. Perfekte bestemming vir Eat Pray Love tyd."
"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "
"Tulbagh is worth a visit. We have been there a few times and discover new things every time. The Tarzan shoe factory is always on our list. It is nice to see that Tulbagh is kept in good shape, inviting visitors from far and wide."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
David Bongers Holiday Accommodation"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Schuur Boutique Accommodation"Lekker naby alles. Baie te sien en te doen."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken."