Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Jacobsbaai is 'n prag-Weskusdorpie wat jou verras wanneer daar telkens nog 'n stukkie seestrand en 'n volgende baai op jou wag. Stil, stylvolle eenvoud en nie-kommersieel."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Kian's Place"It's a beautiful place with a gentle kind of vibe with a safe environment for the kids and a short ride to the beach, even a circle for the cycling buffoons. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Rykies Retreat Self-catering"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Meer blootstelling rakende restaurante en winkeltjies. Teleurgesteld in diens by restaurant langs sportsklub."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos on D’Beach"The beach is a 5 minute stroll away. Beautiful setting and lovely breakfast. Thank you."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Na hierdie jaar se besoek is ek minder positief oor Kleinmond. Die wind het knaend elke dag gewaai en meeste dae baie sterk. Ek is 'n fietsryer en het 'n fiets saamgeneem, maar die wind het my fietsryery baie belemmer."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"If you are looking for a peaceful getaway. Long walks on the beach. This is the place. "
Churchhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
SANParks Jo-Anne's Cottages"Quiet, out of the way place and lovely on the lagoon."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Treasure Chest"Perfect country village with interesting arts and craft places to visit and enjoyed meals at The Pumpkin Place and Diesel & Creme."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
7th Heaven"Beautiful environment. You leave determined to come back. It's a beautiful place even for couples with children as well as whole families. I loved it. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"I love stopping off at Swellendam on my way to Plett for a sleepover - it's just a pity that most accommodation is so expensive especially when its just for a one-night stopover."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"What a gorgeous little dorpie with everything to offer that is the West Coast, worth a visit!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Farm Cottages"'n Unieke plek wat met sy fantastiese natuurskoon, interessante winkeltjies en verskeidenheid eetplekke enige toeris se droombestemming is."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerbly Cottage"Swellendam is 'n baie netjies, daar lê geen rommel in die dorp rond nie. Dit is opvallend."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Ek is mal oor Paternoster. Dit is die beste plek om weg te kom van die stad en die strand daar is altyd rustig. Daar is soveel om te sien en doen, maar die rustigheid van die dorp maak dit die perfekte plek om die seelug in te skep en so bietjie te kuier. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Die mooiste, skoonste en veiligste strand. Was nog nie by andere nie, maar wat ek sover gesien het is goed."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Water's Edge"We loved staying in Langebaan. It is a beautiful town. Unfortunately, the wind can be a bit of a problem and something to keep in mind - but on a good weekend, it's a feast."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Loft"Ontbyt by The Four Cousins word aanbeveel. Eetgoedjies te koop by Affie Plaas is baie lekker."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Windfarm Venue and Accommodation"Ek dink Swartland is die volgende 'big thing'."
"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie."