Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Sal dit beslis aanbeveel. Een van die mooiste plekke in ons land. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Mooi dorp met al die geriewe van die stad! Vriendelike, veilige dorp."
"Agulhas is 'n pragtige see-dorpie dis baie skoon, met vriendelike mense!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"The town itself is a typical rural agricultural town surrounded by a beautiful countryside, but it is the surrounding area, not the town that stands out. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ottersdrift Farm Cottage"Naby Waenhuiskrans/Arniston, Struisbaai en L'Agulhas met als wat dié drie pragtige dorpe bied."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Dit was 'n wonderlike naweek in Robertson!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fletchers Cove"Is jou tipiese vakansie dorp. Nie baie om te sien nie, maar definitief 'n plek om te ontspan en weg te kom van die stad."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Duinepos Chalets"There is a great variety of activities, not too far away, should you wish to venture out."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Apartments"A not so small town. With river, sea and a couple of small nature reserves, it was a joy for us to feel free to do lots of walking and bird spotting."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Pecan Nut Cottage"A brilliant overnight stay, but we were in transit and did not explore further."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
La Passion"Lekker, rustige gedeelte van die dorp. Stapafstand van die see."
"A quaint dorpie that time has been kind too! Many things to do and see with lots of vineyards and MTB routes nearby. Plenty of hiking trails too and friendly restaurants or bistro's."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Ellie Blue"Great location near the beach and not too far from the harbour."
"Gaan sedert my kinderdae soontoe en het nog nooit vervelig geraak met Agulhas as basies my enigste plek waarheen ek naweke en vakansies gaan."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hollandsche Molen"Franschhoek is a beautiful place with lots of attractions."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Verskeie mense het ons gewaarsku oor diefstal uit voertuie en selfs uit kamers of wooneenhede! "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Mingle Apartments"Pringlebaai het ongelooflike sonsondergange en 'n pragtige strand. Die kleindorpie-gevoel laat mens regtig afskakel. Die Mini-Mart het heerlike vars gebakte brood en croissants wat hulle elke oggend vars bak, daar is ook 'n hele paar restaurante. Pragtige plek vir 'n naweek weg. Ons sal beslis weer gaan."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."