Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Droomvanger"Nice little town at the seaside. Very calm and safe and close to the West Coast National Park which was the reason for our visit! Definitely check out the Rosemead Bakery in Yzerfontein!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Verskriklik baie om aan te bied vir die toeris, nie net 'n blommedestinasie nie. Snaaks genoeg ek het lanklaas so tuis gevoel soos tussen hierdie dorp se mense."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Sal graag langer hier wou kuier en nog meer van die mooi omgewing sien. Eerste plek waar ek die son oor die see kon sien opkom en sien sak. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Baie lekker plek, veilig, lekker lagoon, baie om te doen, winkels goed besig, baie van die ouer geslag bly op Stilbaai."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose Cottages"Lovely restaurants, various wine tasting tours and good shopping too."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Vriendelike omgewing en sy mense. Sentraal geleë om omliggende gebiede, soos Agulhas en Arniston te besoek. "
"A must visit. Enjoyed the Saturday market. Value for money. Lots of restaurants to choose from. Stay more than one night. Friendly people."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Halcyon Days"Rustige plek om te besoek, veral vir 'n rustige tydjie weg. Staproetes is uitstekend, sal meer sekuriteit verlang op staproetes."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Maggie's Gift"Daar was 10 jaar gelede meer restaurante en eetplekkies om te besoek. Ons het 3 etes by een restaurant geëet, omdat alles op 'n Dinsdagaand toe is. Ons dink Temenos se tuin is die beste en mooiste aanwins vir McGregor! Hou dit asseblief altyd so mooi!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Holiday House"Dit is 'n wonderlike ervaring. Goeie dienste en veilige hawe. "
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Franskraal is a location with spectacular natural beauty. It may be a little off the well-worn path, but well worth the detour."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Emerald View"Very peaceful and safe area. Walked the area, extensively."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"If you want peace and quiet, this is the place to go."