Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tigh-na-Breagha"Lovely and friendly village, perfect for ambling about through shops and cafe's- great vibe at the Saturday morning market. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Bietou Self-catering Garden Cottage"Pragtige plekkie en die moeite werd om daarheen te ry. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
203 Hermanus Beach Club"The area you must drive through if you don't know the area is alarming."
"Dit is 'n pragtige plek. Ek sal enige tyd weer daar vakansie hou, die huis is pragtig ingerig en die belangrike van alles, die kinders het dit geniet."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"A relaxed and safe place and nature's beauty captured me. Awesome place."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"Lekker plek om te bly as jy baie plekke en wynplase wil besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Charming"Typical, small, seaside resort. Easy access to nearby places of interest. Some of the restaurants can be a bit iffy and others a pleasure to eat at. "
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House"An unknown gem to us - loved it. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 21"Melkbosstrand het baie uitgebrei in terme van heerlike eetplekke. Jy kan kies en keur. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Impangele"On the 2 occasions that I ate out, I found the restaurant's service very poor."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Leben Seehuisie"Pragtig en baie stil. Min winkels en eetplekkies. Jy moet Stilbaai toe ry vir meeste dinge, dit is darem net tien minute weg."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Rustigheid en veiligheid."
Uniepark, Ontsnap Uit Kaapstad
Vanilla Dream"Dit was bietjie ver om te stap na die dorp, maar andersins gerieflik en stil. Dit is 'n woonbuurt, nie 'n toeristebestemming nie."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
"Pragtige plek met baie in die omgewing om te sien, kon langer bly as tyd dit sou toelaat."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Die mooiste plek met baie vriendelike mense! Gaan vir seker terugkom!"