Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassieklip"Beautiful part of our country, friendly people and felt very safe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Piece of Heaven"Great escape from reality, even for a little bit."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sep se Plek"Dit bly 'n pragtige dorp en 'n ongelooflike mooi omgewing."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Village Loft"Robertson is a beautiful little town with friendly people. there are ample restaurants and shop, be some of the shops slightly expensive, and it serves as a nice starting point for the Robertson Wine Route."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Two Owls Guest House"Pragtige, rustige omgewing, skoon en vriendelike mense. Baie mooi see met strand."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
VerWeg Self-catering Apartments"Pragtige omgewing! Naby genoeg aan groter sentra, maar tog ver genoeg vir absolute rustigheid en lang kuiers langs die see. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
River's Edge"It's kind of lost its allure. So many houses for sale; the Fish & Chip shop is now a funeral parlour and the art gallery in the main street is for sale. The entire main street has lost its vibe. The River trip on Lady Stanford was a fantastic highlight of the trip."
"Paarl is 'n baie mooi gedeelte van die moederstad, Kaapstad. Baie naby aan enige gedeelte om besoek af te lê, byvoorbeeld die wynroete."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Skuiling"Netjies en interessante residensiële woonbuurt en ook baie vir die toeris!"
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
39 on Admiral"Ons gasheer het ons na Doepies versus waar one heerlik geëet het. Ons het Bokkomlaan en sy geskiedenis ook baie geniet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Apartment"Dit was lekker om vir my kinders die walvis te kan wys. Baie lekker rustige plek."
"Beautiful place to visit for family, couples or alone. So much to see, taste and visit. A must see and after your visit you will want to relocate!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitvlugt Cottages"Oulik klein dorpie. Net baie duur in die dorp en niks in die dorp self om te doen nie. Alles is om die drop of in Robertson."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"Would only be prepared to sleepover for 1 night."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 1"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"
"A serene, quiet, beautiful little town with the friendliest people and the most awesome surrounding mountains."