Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Met ys ya!"Dit is hartseer hoe mens nie meer gemaklik voel om in die aand rond te stap nie, veral nie met 'n doggybag in die hand nie. Die kinders het so erg kom bedel dat hulle my en my man van mekaar af geskei het soos hulle ons stoot en stamp. Dit bly steeds 'n pragtige plek met natuurskoon."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"A very good place. This to get away from the hustle and bustle of the city. "
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Apartment - Top Floor Unit 6"Altyd lekker om daar te kuier."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Braam's House and Flat"Dit is 'n dorpie wat vinnig 'n sagte plekkie in jou hart kry, en 'n plek waar jy weer sal wil gaan kuier. 'n Pragtige omgewing, vriendelike mense, silwerskoon, en die seewater se kleur is asemrowend."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Accommodation"Een ding wat opvallend was dat menige mense u-turns moes maak omdat hulle die plekke verby ry. St Helena Baai het 'n baie ryk geskiedenis, maar mense weet nie daarvan nie. Die "occasional" betoging i.v.m. visvangkwotas moet nie die enigste rede wees hoekom so 'n mooi plek die nuus haal nie. Paarl, Wellington en die groter Drakenstein kan gerus meer inligting kry. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Madeliefie Oornag Akkommodasie"Excellent, made so by the wonderful, kind people in the town."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmesbury Guesthouse"60 km van Kaapstad en sentraal tot die Boland en Weskus."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Very good. Have a nice day. "
Olifantskop, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Baie rustig en mooi. Ideaal om weg te kom van die besige stadslewe."
"Is absoluut mal oor die ou geboue met die prentjie mooi berge in die agter grond. Daar is ook klomp aktiwiteite wat jy in en om Paarl kan gaan doen."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Skeiding Guest Farm"Heidelberg is a quaint little town, clean, and everyone friendly. Will definitely plan more visits to this part of the world as its close enough to Cape Town to drive up for a quick break. "
"Ons het in Ceres oorgeslaap, omdat my man die Tankwa Camino gestap het en hulle het in Ceres klaargemaak."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Pakhuys"Die blommetuin en Rooibostee inligtingsplek moet besoek word."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rectory Guesthouse"So baie besienswaardighede om in Clanwilliam te sien: die tronkmuseum, veldskoen, Rooibos, blommeskou in Kerk in Augustus/September en padstalletjies. Sanet by Inligtingskantoor het ons baie gehelp met meer gedetailleerde inligting en ook akkommodasie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Lodge and Spa"Baie geskiedenis in die dorp en goed geleë op blommeroete."