Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Rykies Retreat Self-catering"Its not too far from home and beaches are great, lovely bakeries and just a nice quick getaway destination."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Camelot Cottages"The estate itself was lovely to walk in."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Baie lekker rustige plekkie as jy wil ontsnap van die besige stadslewe, natuurlik buite seisoen."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House on Fairway"It's a far drive but it's beautiful and safe. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Battenbergs Self Catering"Pragtige skoon dorp. Ons het baie veilig gevoel. Goeie restaurante met lekker kos. Ons het by Koornlands geëet. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"I am a bit disappointed that Hermanus as a town does not do more to advise tourists regarding the status and location of the whales. all throughout town our attempts to find out if whales has been sighted, when and where has been met with incongruent replies. Hermanus can really up its game by making more information available re the migration status of the whales during season, and keep their residents abreast to educate tourists. Maybe main lookout points could publish last sighting etc."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Groot Diamante"Die dorpie is pragtig. Sal graag weer soontoe wil gaan."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Clanwilliam is a lovely place, welcoming and quaint. Do not miss the Rooibos tea shop, and make sure you go to Nancy's for breakfast. Their toasted sandwiches are the best in the world, and their rooibos tea milkshake is worth a return visit."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Pragtige skoon strand en lekker vis geëet by die Sea Shack. Lekkerste draairoomys daarna, al was ons dik geëet."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Golfers Retreat"Ons sal nie weer in die winter soontoe gaan nie, die weer is te wisselvallig. Dis `n pragtige omgewing, met baie besienswaardighede in die omgewing."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beit Zata"Elandsbaai is 'n pragtige klein stranddorpie met 'n lang strand vir lekker loop. Dis net 2 ure Nieuwoudtville toe (vir blomkykers) en 'n goeie basis waarvandaan die streek verken kan word. Dis nou as jy nie elke dag net langs die strand wil lê of loop nie!"
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Nommerpas"Lovely, clean, quiet location. We really enjoyed our visit."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Love the town. The Flower Church in season is amazing, especially the graveyard. The Quilt Exhibition in the museum was astounding."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
139 Dassen"Dis 'n pragtig klein see dorpie met vriendelike mense en die natuur is pragtig. Daar is tot 2 volstruise wat soms rustig in die strate op en af stap."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle B&B"Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Baie mooi plek met heelwat om te doen."
"Pragtige rustige dorpie met 'n eiesoortige atmosfeer en heerlike eetplekke. Regtig 'n besoek werd."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"Pragtige toeriste-plekkie, en sal ons definitief weer daar gaan bly oor ons besighede daar het."