Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bestuis Cottage"Baie sentraal geleë t.o.v. alle ander besienswaardig. Pragtige plaas-ervaring! "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Gabriel's Rest"The town was clean and the mini store at the garage was fantastic. A pleasant experience."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Pragtige dorp, maar om jou eie vis te koop vir braai is onverkrygbaar. Jammer."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Genot"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker Le"Not much to do in Porterville. But the place is peaceful irrespective. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Parfait at Jan Catz"Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot La Mer"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose Cottage Robertson"Wine country and more! Very friendly, local people. Good supermarket options. "
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
7de Hemel Stilbaai"Dis die rustigste deel van Stilbaai, en ons geniet dit elke keer ten volle. Die stap op die lang eindelose strand, die Geelkrans-staproete se natuur is puik!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Lisitng"Die dorpie se individuele huise is mooi opgeknap en die strate vertoon netjies. Orals is interessante winkels en kuier plekkies. Dit sal dae vat om alles na behore te verken!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Deja-Vu"Baie oulike dorpie. Dis die moeite werd om soontoe te ry."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Joan's Place"Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Kom Geniet Jouself in die Wynlande"Heerlike, rustige omgewing, baie mooi."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddavleitjie Self-catering"Mooi dorpie. Ongelukkig kon ons nie baie tyd in die dorpie self spandeer het nie. Mense was vriendelik."