Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Forty Six

"Goeie tyd om te kuier want windstil en reën snags. Ook nie té besig nie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Mooimeisiesfontein

"Pragtige, rustige en skoon dorpie."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

Francolin Cottage

"Fantastiese naweek wegbreek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Astrandt 3

"Mal oor Paternoster! Rustige strande en dorp. Hou van die eenvoud. Sal vir seker weer Paternoster besoek!"

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Beach

"Baie lekker rustige dorpie."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Eldorado Self-Catering Country House

"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

Veldt Huisie

"Is net baie min winkels."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

The Lady Grace

"Greyton shuts down on a Sunday. Possibly look at more options for Sunday evening dinners to stay open."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Mental Floss

"Even though it is totally understandable that the locals need to make as much as possible financially from visitors, the constant onslaught of persistent live undersized crayfish and shell craft sellers, can become a bit much with a longer stay."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Meeulander

"Uitstekende rustige plek en weer was wonderlik."

Big Bay, Ontsnap Uit Kaapstad

Evening Star

"Naby alles met pragtige strande."

Malgas, Ontsnap Uit Kaapstad

2 Pause Cottage

"Awesome veral die pont. Die eetplekkies is puik. Ongerepte natuur ook."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Witzenberg Country Inn

"Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp. "

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

HomeAway

"Juweel van 'n klein dorpie in die Kaap."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Sunset Villa

"'n Skoon en rustige omgewing. Oulike winkels en vriendelike mense."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Agathos Bed & Breakfast

"Baie mooi deel van die land. Beslis 'n moet om te besoek."

Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

Ruby Rose Guest House

"Baie mooi plek. Lekker rustig. Lekker naby aan Riebeek Kasteel."

Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad

37 on Oos

"Stilbaai het beslis 'n plekkie op ons lysie vir aftrede eendag geword. Gasvrye mense mense. Mooi wêreld om jou, met alles wat nodig is binne jou direkte bereik."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Seekat on Malmok

"I love Paternoster and we visit at least once a year. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Neptunus 1

"One of the best beach fronts I have been to. Always great sunrise or sunset. Joyful kids and quirky little shops with diverse items from handmade soaps to wonderful paintings. "

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

403 on Main

"Altyd 'n goeie plek om te gaan vir 'n lekker wegbreek."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

McGregor Cottages - Aloe Cottage

"Wat 'n rustige en pragtige plattelandse dorpie!"

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Kaalvoet Apartments

"Kaijaiki Restaurant is awesome."

Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad

Vineyard Loft

"Baie dankie, Willem. Jul verblyf is werklik uitstekend! Ons sal beslis weer daar wil kom tuis gaan. "

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

De Kleijne Bos Country House

"Pragtige klein dorpie met ou tradisies."

Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad

Beaumont Family Wines

"Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paternoster Manor

"Dit is 'n pragtige bestemming met baie atmosfeer. Probeer dit so hou."

Blad
Blad 550 - Wys 16471 tot 16500

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang