Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle B&B"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."
Vermaaklikheid, Ontsnap Uit Kaapstad
River Magic Cottages- Back Track"Dis 'n stil plek met hoofsaaklik natuurlewe as enigste vermaak."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale is 'n pragtige dorpie en baie interessant."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat 2"Die baie padwerke op die Paternosterpad is sleg, maar dit is net 'n tydelike probleem."
"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"A small town that's on the verge of burgeoning into a tourist attraction. Get there before it does!"
Sand Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Die mense is vriendelik in Sandbaai. Ons sal beslis seker maak vir beter verblyf maar sal Sandbaai weer besoek. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"Self daar gewoon vir 35 jaar. Ken die dorp en omgewing."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Pragtige omgewing, lieflike eetplek, Charlies Brewhouse in Port Owen."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Ry eenkeer deur Paternoster dan het jy als gedoen. Ná 'n sekere tyd van dag is geen winkels oop nie. Vredenburg darem nie te ver nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tomma se Huis"Langebaan is 'n uitstekende toeristebestemming en bied ietsie van alles vir die hele gesin."
"As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Au de Onverwacht"Die rustige atmosfeer is aansteeklik, vriendelike gesinsmense."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."