Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Waenhuiskrans House"Die winkeltjie agter die hotel het omtrent enigiets wat jy nodig sal hê - beste plek om hout te koop."
"Ongelooflik mooi en baie dinge om te beleef. Mense is besonders vriendelik en trots op hul mooi omgewing"
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Die dorp is beslis aan te beveel."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
SuNel's Guest Rooms"The people in the shops and restaurants are extremely friendly and helpful."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Pa Nanna's Place"Almal wat kan moet dit self ervaar. Werklik 'n plek waar jy dadelik tuis voel."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
4A Royal"'n Besoek aan Moorreesburg sal onvolmaak wees indien gaste nie 'n draai by Die Hut (restaurant) gaan maak nie. Die Oppie Borsie-gereg is fantasties! "
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
"Montagu is 'n oulike dorpie as jy wil wegbreek vir 'n naweek. Daar is nie eintlik iets om kinders besig te hou nie, verkieslik moet Montagu in die somer besoek word."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Baie rustige en pragtige Weskus-vissersdorpie wat jou aan 'n ander kultuur in ons diverse land blootstel. Net jammer van die grootskaalse ontwikkeling wat die rustigheid en karakter gaan verander."
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Big Sky Cottages"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Bed on Nautilus"Still Bay is still one of the safer coastal destinations with adequate shops so you don't need to go out of the town for your every day needs. The weather is also very temperate. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"Baie mooi en rustige plek sal enige een aan raai om soontoe te gaan."
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."