Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Pragtige plekkie, maar na ses saans geen kafee nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Jo-Jo Cottages"Maak al die pragtige, verwaarloosde geskiedkundige geboue reg! Die ou groot hoekhuis oorkant die parkeerplein wat tans ontsier word met 'n klomp verwaarloosde plante in lelike vuil plastiekverfhouers verdien aandag. Blykbaar was dit op n stadium 'n biblioteek. Oulike eetplekke en vriendelike mense. "
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Best-View Loft Woonstel"A centralised connection to a lot of tourist attractions. Warm, friendly interactions were to be found along every route."
"Clean town, friendly staff at shops, however you can still see the difference in infrastructure within the poorer areas. Roads are terrible to drive in and having such torrid stormy weather made the driving bad. "
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Nice quite open spaces if you're into that. I loved it. Good break away from city life. Estate is beautiful. People are friendly and helpful. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Beach House"Hier kan tyd nog vir 'n rukkie stilstaan en die fokus is die see. Pragtige omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifie"An absolute gem of a place, however I was disappointed at the high cost to eat out. I was hoping to be able to taste the local cuisine each of the 6 nights we spent there. Not to mention the exorbitant pricing on alcohol. Some places are making 400% mark up."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Heerlike strand vir stap. Oulike eetplekkies. Als lekker naby aan mekaar."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Once Upon A Tide"Ons is woonagtig in 'n kusdorp, maar Jacobsbaai hou 'n ander bekoring in! "
"Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Treasure Chest"Dis 'n pragtige dorpie as jy alleen is of met jou metgesel om te ervaar, maar met tieners raak dit moeilik want hulle wil meer dinge hê om te doen."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus. "
"Greyton is een van daardie "moet" bestemmings op jou reis-lysie! Die dorpie gee daardie knus en warm gevoel. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die baie reën en die windstorm."
Uniepark, Ontsnap Uit Kaapstad
Rozenbergh Akkommodasie"Lekker naby en sentraal, maar tog rustige area."
"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Peaceful Breakaway"Pringlebaai is 'n juweel! As mens berg en see optimaal wil ervaar, moet jy soontoe gaan! Daar lê ook 'n bekoring daarin dat al die strate nie geteer is nie. Ons was absoluut verras deur die klein sakesentrum met wonderlike restaurante, koffiewinkels en Deli's. Die wegneemete-viswinkel is een van die bestes wat ons nog teëgekom het. Ons sal graag weer en weer na hierdie lieflike plekkie met sy helder winter sonskyndae wil terugkeer."
"Onrus is a laid back, quaint beach town. A nice surfer crowd and very friendly people, down to earth and not so touristy like Hermanus. Great walking paths, 7 min drive to the new mall, small lagoon for swimming at the main beach that stays warmer than the sea. Great local restaurants and coffees shops. I love the relaxed, easy going vibe of Onrus. "