Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Betties Place"Die pragtigste plek om te besoek, baie beïndruk met Kleinmond, nie gedink dit is so 'n pragtige vakansieplek nie. Glo elke inwoner geniet hul verblyf daar. Almal is vriendelik en behulpsaam."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Au Plais De Langebaan Sunbird Self-catering House"Dit is 'n baie rustige buurt."
Koo Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Langdam Glaming Tents"Pragtige deel van ons land waarvan ons nie eers geweet het nie."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Jack's Place"Wonderful Shipwreck museum. A must visit. Lovely mall where anything can be found."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitspan"No ATM or shop available. If you are not familiar with the area, take note of this. Either bring everything with you or shop in Bredasdorp, before going to Arniston. If you have to go to Bredasdorp, it is about a 28 km drive, which isn't that far."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Lots of traffic noise as it is located close to the main road. The houses are also very close to one another. The beach front is worth a visit for the rock pools and prolific bird life."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu in Paternoster"What a lovely place filled with creative people and wonderful food. I shall be back for longer next time!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughter"St Helenabaai is 'n baie mooi plek en die mense is baie gasvry en hulpvaardig het net 'n bietjie opgradering nodig."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gansbaai Central Accommodation"Lovely place for holiday close to seawater. "
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Dorpshuis"Baie heerlike varsgebakte snoek en hake met skyfies geniet - die enigste viswinkel daar. Sal weer net daar deur ry vir dit!"
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Die woonbuurt se ligging aan die voet van die berg maak dit uitsonderlik."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Die vars lug is medisyne vir die longe en die siel. Die uitsig praat met 'n mens se hart. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Whispering Waves Self-Catering Unit"Very few activities for young kids during winter season, need an indoor activity venue."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Whispering Waves Self-Catering Unit"Very few activities for young kids during winter season, need an indoor activity venue."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Cape Last Trading Post"Lekker plek om na toe te kom vir 'n lekker wegbreek."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Noorkapperlaan Self-catering"Dis 'n mooi dorpie. Was bietjie kort daar om te noem of daar iets kort of nie. Maar met Stilbaai om die draai glo ek nie mens sal sukkel om iets in die hande te kry nie. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oudewerfskloof Olyfplaas"Jongensfontein is naby geleë en beslis 'n besoek werd. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Winkels is bietjie back dated, maar oukei."