Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Impangele"Whilst a very nice town, think it is more for a sleep over than a holiday destination. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Cactus Acc"Die dorpie self is bitter klein, maar die dorpies lê knus teen mekaar, en ander moontlike vermaak is net 'n klipgooi van die ander."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Loft"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Elize's Granny Flat"Mooi skoon dorpie met vriendelike mense oral."
Die Galg, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Wonderlike natuurskoon. Sonsopkoms en sonsondergange. Enige buitemens se droom wegkomkans. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
9 on Dolfyn"Baie mooi kusdorpie en dit is lekker stil. Sal weer daarnatoe wil gaan."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
28 Duiker"Would have liked a shop/cafe closer to accommodate unforeseen needs."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Pragtige weskus dorpie. Perfekte wegkom plek, weg van alles en almal. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"'n Pragtige, rustige dorpie met soveel sjarme. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhouse Jongensfontein"Dit was so lekker om in so 'n skoon omgewing vakansie te hou. Die aalwyne in volle blom is prentjie mooi."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dovecote Cottage"Hermanus groei op 'n mens en elke keer wat ek daar kom, ontdek ek die mooiste plekke langs die see en hou ek net al hoe meer van hom! Kan nie wag vir die walvisseisoen nie!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Belle Vie"Lovely family getaway destination as its quite and safe for children to play. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Shed"Beautiful vistas and interesting History. I love the Cape. "
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Hacienda Felicia"It's a very quiet upmarket area and you feel so safe around it."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"A beautiful place to use as a base for exploring the broader South African west coast. There are no major shops in Jacobsbaai, but West Coast Mall is only 12 km away. If you are in search of some peace and quiet, this is definitely one of the nicest places to find it."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Osler Place Self-Catering"Hierdie plek is beslis aan te bevele vir enige vakansieganger."
"Vermont is 'n baie mooi plekkie en goed onderhou. Daar is 'n restaurant wat 'n goeie menu het. Die mooiste stappies langs die see. Net lekker herinneringe. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Braeside Guest House"Die dorp het 'n baie interessante geskiedenis en daar is ook verskeie goeie restaurante in die dorp. Daar is ook verskeie, goeie wynplase in die omgewing en die Tradouwpas is pragtig en 'n fees om te ry! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Cala Mondrago"Mooi plek met baie oulike winkels en atmosfeer. Net jammer oor die petty crime wat besig is om bietjie hand uit te ruk."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Langebaan should be a favourite destination for every traveller, breathtaking scenery, friendly and welcoming hospitality. The coffee shops and restaurants are truly customer friendly with hands on managers on duty at all times. Love Langebaan long time. "