Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster is 'n heerlike plek ek sal enige tyd weer gaan."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
139 Dassen"Dis 'n besonderse dorp wat beskerm en bewaar moet word."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Gabriella's Accommodation"Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Klein Eden"Goeie ligging. Gaste kan natuurskoon buite dorp ook geniet as deel van dorp se bekoring!"
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jannie se huis"'n Besoek aan Yzerbru en die bakkery langsaan is 'n moet!"
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Make sure to pay the De Palm Restaurant a visit."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Baie behulpsaam en vriendelik. Was regtig baie lekker."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Swellendam is fantastiese destinasie om te ontspan en terug te reis in tyd."
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Martin's Nest"Proximity to the beach is great and the quick drive from the Cape is ideal. Giving it 4 out of 5 and not full stars because there aren't any good restaurants in the area which makes getting food tricky. We tried a few and they failed to impress and getting any good coffee is very hard which is odd for the coffee generation we're in and very frustrating. But overall, it's a great place to unwind on the beach especially if travelling with pets for a quick breakaway."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Christa's Flat"Rustige en pragtige dorp om te besoek. Net geen vars voorraad wat ons kon vind nie, koop eerder kos in Bredasdorp."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Ein Prosit Holiday House"Wonderlike deli's en lekker koffie winkels en tuisnywerhede. Heerlik, heerlik, heerlik!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River Lodge"Stanford is 'n baie rustige en netjiese dorpie."
"Dis 'n naweekdorpie. Ons was op 'n Dinsdag daar. Baie restaurante en sommige winkeltjies gesluit. Nogtans 'n heerlike, rustige dorpie. "
"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Stilbaai het onder ons velle ingekruip en ons beplan om ons binnekort daar te gaan vestig. In 3 dae se tyd, het ek nie een onvriendelike mens teëgekom nie."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Endstraat 70"Dit was ons eerste kuier hier. Ek was aangenaam verras met die netheid en "trots" van huisbewoners wat ek in Sandbaai raaksien; ook relatiewe veiligheid. En dan het ek die kus-wandelpaadjie baie geniet!"
"I have been going to Witsand for many years as child with my parents and now with my own family. Witsand is a beautiful town safe and quiet and will most defiantly go again."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Perlemoen House"Afgesonder, veilig. Uitstekend vir daardie blaaskansie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Long Beach Cabanas"Nice beach, try the local brewery, we enjoyed it. Club Mykonos provides Casino entertainment. Some good restaurants in the area."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"The donkey sanctuary was amazing and I would highly recommend a visit."
"Pragtige plek. Skoon en netjies. Rustig. Vriendelike mense. Pragtige ligging. Sal enige tyd weer besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Views of Hermanus Unit 1"Mooi dorp, geniet om te kan loop en dis netjies en skoon."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Love Yzerfontein - Its nature, animals and clean area and unspoilt beaches. it is a small town developing more restaurants, cafe's and bigger Spar. Neighbours are far, yet close enough for 'security' and regular security monitoring the areas. Loads of "health" conscious people, biking, running, walking dogs and just being friendly. A wonderful place to retire. The people take pride in their little town. An hour's drive to Vredenburg or Cape Town to do big shopping for the day. Quite expensive gift shops, catered for the international tourist, but lovely to look at. Friendly people. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bird's View"Mooi plek, lekker daar gaan braai by die lagoon, mooi skoon groot dorp. "