Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"Pragtige dorp met baie restaurante en gastehuise. Almal is vriendelik - wens ons kon nog 3 dae langer bly om die dorp en omgewing te verken."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Coastal Cottage"Yzerfontein is lekker stil. Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek. Dit gee mens die gevoel van 'n regte seevakansie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"What a place! Definitief my top gunsteling plek in die Wes-Kaap."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"McGregor has so much to offer. Some excellent restaurants and wine farms to visit. And the donkey sanctuary; a little out of town but worthwhile too."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Langebaan is 'n pragtige plekkie en bied alles en nog meer."
"Buiteseisoen 'n heerlike stil plek vir rus, vrede en ongelooflike natuurtonele langs die see en riviermonding. Wonderlike plek vir hengelaars."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Thera Way, Calypso Beach"Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina point 25"Die beste plek om te ontspan vir 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Mountains"Lyk oulik, weet nie veel daarvan nie want ek het nog nie verken nie."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"People were friendly, enjoyed the stay in the area."
"Witsand is 'n hengelparadys. Dit is baie rustig daar en rus is aan die orde van die dag."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Nel's Nest"Dit is 'n rustige dorp aan die Weskus en Paternoster is 15 min se ry. Regtig baie om te sien. "
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Camelot Cottages"Daar moet meer beligting wees in die aand."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Languedoc Verblyf"Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Swerwer's Rus"Pragtige dorpie, lieflike mense, fantastiese kos. As dit nie vir dit was nie sou ons hele naweek 'n flop gewees het. Ons sal beslis weer teruggaan. "
Sandy Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Montserrat Oceanfront Beach Villa"Sandy Point is 'n rustige plek. Die dorpie rondom is soos wat mens verwag van enige Weskus dorp - daar gaan nie veel aan nie, nes mens dit wil hê. Daar is natuurlik 'n Spar en OK waar jy meeste van jou inkopies kan kry. Maar dit bly 'n Weskusdorp. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Whale"Vat vir jou altyd 'n warm baadjie saam vir die wind wat van die see af waai, dit kan onplesierig raak."