Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboo Beach Seaside Guest House"Always great to be within walking distance of the beach."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Kuruma Farm Cottages"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Rotsvas"Baie oulike plekkie. Alles voel stapafstand van mekaar af. Baie lekker padjies vir draf/stap. Nooit onveilig gevoel nie."
"Paarl is situated just off the N1 highway and close to the Winelands with Cape Town an easy drive away."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Palomino House"Kokomos is ons go-to restaurant in Langebaan. Heerlike kos, fantastiese diens en lekker strand voor die restaurant vir die kinders om te speel."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Doornkloof Guest Farm"Dorp is perfek geleë om die omgewing te ontdek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Small town with friendly people."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Waves Accommodation"Langebaan is 'n wonderlike plek en ons sal weer kom."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Kan doen met 'n bietjie meer winkels. Die minimark was baie duur met pryse. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kestrels View"Baie lekker strand, stil dorp en die ideale plek om lekker te rus."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Kasteel"Royal Hotel is pragtig, vat mens ver terug, baie nostalgies."
"Pragtige dorpie, sal definitief weer daar gaan kuier! Laat voel mens is sommer in 'n ander wêreld!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
37 on Oos"Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak indien ons in Stilbaai wil oornag."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Elandsbaai is klein en sal in rustige reisiger se smaak val. Lieflike uitsig van berg en see. En eietydse atmosfeer. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mooimeisiesfontein"A beautiful, quaint little fisherman's village. Will most definitely go back with our family. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Charis to Theo"Perfect area for surfers, kiters, families with kids etc. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddavleitjie Self-catering"Ons oorweeg dit baie sterk as permanente tuiste. Dis 'n pragtige, skoon goed versorgde dorp."