Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Baie mooi en netjiese dorpie. Dit is ideaal vir 'n stil en rustige vakansie - daar gaan nou regtig niks aan nie. Mens ontspan net heerlik op die strand, geniet die rus en vrede en eet in die restaurante. (Daar is 'n paar toeristewinkeltjies, maar hulle is seker gemik op die buitelandse toeriste, want hulle is peperduur.) Die strand is massief en die water is stil, met min branders, so dit is ideaal vir mense met klein kinders. (Die water is egter baie koud.) Hierdie is beslis my gunstelingplek op die Weskus!"
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Grottobaai seker nie almal se cup of tea nie, myne wel! Baie rustig en privaat. Geen inkopiegeriewe, goeie beplanning dus belangrik."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Charming Villa"It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
10 Timeless"Always liked Langebaan as a holiday destination as there is so many events, restaurants and social activities for all ages of the family."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Heelwat te sien en te doen in die dorp en omgewing. Sal daarom aanbeveel dat mens langer oorbly as een nag."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Dit was ons eerste keer in Struisbaai. Mooi en veilige omgewing. Wind kan seker bietjie sterk waai op tye maar dis voorwaar 'n rustige plek. Lekker gebly en geslaap."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Laatlam93"We were there for our daughter’s wedding and it was 10/10. As a holiday destination perfect if you’re looking for something extremely quiet and laid back - sleepy town, but clean and friendly."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Mooi plek, vakansie was te kort om volledig te verken. Sal weer kom."
"Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees."
"Witsand is perfek vir hengel. Wees net voorbereid vir koel, winderige weer. Vroeë oggende op die strand is baie aangenaam vir die gesin. Middae kan dit onaangenaam raak."
"Net een winkel daar wat iets van als het, baie gemaklik, so beplan net mooi en vat soveel as kan vanaf die huis saam."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
108 on Main"No restaurants, fast foods or any after hours entertainment for couples."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Lovely beach. Not as busy as other coastal towns. Which we enjoyed. But you need to be aware of limited options for dinner when eating out. "
"Oorgenoeg om te sien en te doen op hierdie idilliese dorpie. Die sonsondergang trekkerrit met plaaslike wyn en eetgoed (Scenic Tractor Ride, Oudekloof Wine Estate) en Jan Wolmerans se insiggewende en kleurryke blik op Christo Coetzee se werk en lewe (Christo Coetzee Gallery & Museum), verdien spesiale vermelding."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Logostim"Paternoster is a quaint fishing village suitable for people who thrive on peace and quiet and the love of crayfish. Nestled by the sea with breathtaking views and long walks on the beach. A quiet area to gather ones thoughts and be revitalised."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Die plek met die mooiste en beste strand met opregte Weskus vriendelikheid."