Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Catchy Waves"Beautiful location waking up to that ocean breeze and peacefulness is amazing."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Sal weer bespreek en tuisgaan."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."
"Baie om te doen en sien, lekker restaurante en mooi sentraal om ander dorpe te kan besoek. "
"In the middle of the Winelands with access to many wine estates. The surrounding mountains have a very tranquil atmosphere."
"Greyton is 'n dorp wat altyd 'n besoek werd is, ongeag die seisoen. Die jaarlikse Klassieke musiekfees in Mei bly 'n hoogtepunt op die kalender!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Oystercatcher Guest House"Beautiful scenic views of the ocean and mountains from the golf course and Kaplan's has great food."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Hillside"Wonderlik om werkende ligtoring in die aand te sien werk! Beeldskone omgewing!"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Agulhas Country Lodge"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Accommodation"Ons hou van die vars visreuk wat in die lug hang op sekere dae!"