Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Indien jy na rustigheid en egte Afrikaner gasvryheid soek maar nog steeds die nodige infrastruktuur benodig is Stilbaai die plek vir jou."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Avemore Eikehof No 2"Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kate's Country Kitchen Accommodation"Skeepswrakmuseum is interessant. "
"Our host recommended a great restaurant, 22 Church Street, just down the road, and made a booking for us. We had a super meal, great food, lovely atmosphere. We just walked down the road to get there and back, very safe. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mile's End"Bly 'n top vakansiebestemming. Veral die heerlike staproetes langs die see."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
12 On Oewer"We loved our stay in this charming little town & will be going back!"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
The Salty Dog"Ons het ons hart aan L'Agulhas verloor en ons eie erf daar gekoop. Wat 'n bekoring."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Holiday House"Kleinmond is ons gunsteling vakansie plekkie, love it."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
LANTERN Self-Catering Cottages"As daar 'n TV is sal dit beter wees, maar verder is daar nie enige iets kort nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Baie mooi Weskusdorpie. Almal is baie vriendelik. Baie eetplekke om van te kies."
"Perfek vir 'n naweek wegbreek met baie om te sien en te doen. Sal definitief terug wees! "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhouse Jongensfontein"A lovely seaside village for a great, quiet holiday with Stilbaai close enough to do the shopping you need to do for groceries and necessities. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Hillside"Om die ligtoring te besoek en tot bo te klim is die moeite werd. Die houtpaadjie wat na die mees suidelike punt van Afrika aangelê is, is 'n heerlike, veilige manier om daar te kom. Die dorpie self is pragtig en Potpourie bied iets vir almal."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Vin Suite"Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Duinerosie"Die beste vakansieplek aan die Weskus! Vir my is hier baie kinderjare-herinneringe. Sal altyd weer besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bahia"Paternoster is my absolute gunsteling naweek blyplek. Soveel dinge om te sien en doen. 'n Naweek is meestal te kort vir my omdat ek nooit genoeg kan kry van die stilte en vrede en asemrowende see-uitsigte nie. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Living at Large"Baie baie rustige omgewing en die veiligheid op hoogste standard. Al die plekkies is so naby selfs die mall is net 10 min weg."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Lekker gekuier al het dit gereën. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond"Ons dit geniet om Kleinbaai se penguin sanctuary te besoek en deur Franskraal te ry om die see te gaan sien."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Mingle Apartments"Dis 'n pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaauw Cottage"Lekker rustige dorp met ongelooflike restaurante en kuierplekke."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Bac Estates"It's a beautiful scenery, I am getting married there later this year. Will visit and have my guests staying over at other places around that area."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradyskloof Eenheid"Perfect distance from town in the most beautiful spot, highly recommend."