Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Beste plek om uit te rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasbyt"Ons het die naweek in Paternoster terdeë geniet. Daar is heerlike eetplekke en baie vriendelike mense. "
"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."
"Lovely beach and fabulous paved path along the beach for a good walk, but plenty of benches for a rest if needed. Spotlessly clean beach and streets. Most impressed."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Avanti Guest Lodge and Self-catering"Baie aktiwiteite en die winkels is naby."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhouse Jongensfontein"Bring everything you need, relax and enjoy. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Oulike plattelandse dorp met baie om te sien en te ervaar."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Lovely and relaxed."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Geluk on Vergenoegd Farm"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Rest a While"Aan die eienaars, baie dankie vir 'n baie lekker verblyf!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Blau Haus"Een van die mooiste areas in ons land. Woorde kan nie die Langebaan Lagoon en die Weskus Nasionalepark beskryf nie."