Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
David Bongers Holiday Accommodation"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Ek ken Struisbaai van kinderdae af en geniet dit nog elke keer om net daar lafenis te gaan soek weg van die stad se geraas."
"Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Marina Bed and Breakfast"Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Amble Side"Maintain the simplicity and country feel. Saturday market on the square was great and friendly. Beautiful churches and shops. Keep it up."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sugar Shack"Pragtigste dorpie wat ek al ooit gesien het. Restaurante in die dorpie is ongelooflik, soveel nuwe kos ervaringe gehad in die tyd wat ons daar was."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"This is a beautiful, lush green little town! Should you ever consider buying property to get away to on weekends, I suggest buying in Suurbraak! "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Heerlike area, baie rustig as jy wil welkom van 'n besige stad."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg is nogal 'n groot dorp met baie winkelsentrums en malls. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie ideal geleë om die nabye kusdorpies te besoek. Ek sal Vredenburg definitief weer besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Apartments 4 Elara"Al wat ek kan sê is dat Langebaan is een van ons land se juwele."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"The area is very relaxing, safe and a stone throw away from the beach. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Pragtige vissersdorp met verskeidenheid van eetplekke en ander dienste. 'n Lekker plek om weg te breek van die stad se gejaagdheid. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Living at Large"First time in Langebaan was brilliant. I would definitely go back during winter."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcus Island"Lovely place to be on holiday, a lot to do and explore."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Carole's Cottage"Beautiful place with beautiful surroundings. Safe and friendly people all around. Made our stay so much more easier having these friendly and warm people everywhere we went. "
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Eggs Benedict at the Saturday farmers market is a must!"
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Baie goeie area. Stil, veiligheidsbewus en regtig 'n plesier om daar te kon wees. Definitief 'n plek om weer te besoek."