Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Pragtige klein plekkie, heerlike restaurant, droë hout en als wat jy benodig. Verblyf redelik billik."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"A quiet, clean, safe natural environment. Beautiful beaches and interesting history. One of the few places where you felt safe leaving your doors and windows open."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Enige tyd een van die bestes in die land. Veilig met pragtige staproetes, hengelparadys. Dis die plek vir lekker rus en sommer net lui wees."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Dirk Cottage"Pearly Beach is a great place to relax and enjoy the safety of your surroundings."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
In the Vineyard Cottages"In die dorpie kan jy koop wat nodig is, vir ons was dit voldoende."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Braam's House and Flat"People must explore themselves. So beautiful. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"Netjiese, rustige dorp met baie "hidden treasures". Sal beslis weer gaan kuier."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Kom Geniet Jouself in die Wynlande"Baie mooi buurt. Rustig en veilig."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Citrusdal is a very pleasant suburb with the people which is very accommodating."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Nature's View"As jy jonk is en van rots klim en paraglide, is dit vir jou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Inn and Lodge"Very warm and friendly community and stunning views and things to do."
"Small, but interesting museum on the 1969 earthquake with - in the end - an unexpected positive outcome for the city."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
11 Bellevue Resort"Baie lekker skoon swemstrande met besonderse sonsondergange."
"Witsand is a very nice little place and is dead right for total relaxation. You can watch whales in season and the Breede River is fantastic for water sport and fishing."
"'n Pragtige dorp! Die feit dat dit so boomryk is, pas ons baie. Daar is ook genoeg om te doen met 'n wye keuse van veral eetplekke."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Barry's Cottage"Bewaar die geheim. Moenie dat almal die rustige plekkie ontdek nie."