Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Cottage 4"Paternoster is a quaint fishing town, beautiful and still fairly untouched by westernization. It is the perfect destination if you want to get away to relax and rejuvenate. Loved every second we were there."
"Ceres is 'n pragtige dorpie met eerste indrukke. Ek kon nie meer omtrent die dorp na eksploreer nie aangesien ek vir 'n werk aangeleentheid daar was en net vir een dag."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat Oornagkamer"Heerlike wegbreek skaars 'n uur vanaf Kaapstad!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
3 on Elf"Dis 'n sprokiesverhaal plek wat geen mens sal kan beskryf as hy of sy self nie dit beleef het nie."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassenheuwel Farm Stay"Malmesbury is not very attractive, rather go to Riebeeck Kasteel, Tulbagh and Wellington. All not very far from Dassenheuwel."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Baie vriendelike dorp en baie besienswaardighede, redelike akkommodasie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"We had 4 seasons of weather in one day! Enjoyed our stay but the beach was quite dirty."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Konstanja"Almal moet ten minste een keer die Golden Mile besoek. Definitief 'n bestemming wat in jou hart kruip. Jy voel veilig en die stilte is werklik bevryding vir die siel. Die mense is vriendelik en ek sal die Golden Mile aanbeveel vir almal wat net wil vir 'n naweek wegbreek of lekker vakansie wil hou. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
By Design Cottage"Fantasties! Ons 4de keer hier en hopelik nie die laaste nie."
"A delightful little village. The beach and river were very clean. The people were all very friendly."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Hermanus wasn’t as busy with tourists at this time and we liked that. Enough restaurants to go with friendly staff. The wine estates we visit had beautiful views and nice wines. Enough to do and nice routes to go, like the Hemel-en-Aarde Valley. We certainly come back!"
"Pragtige dorpie - die padverleggings op die stadium 'n pyn as jy Swellendam/Roberson se kant toe ry en ek vermoed dit gaan nog jare neem om te voltooi. Vrugtetyd, maar geen vrugte stalletjies/winkel in die dorp wat vrugte verkoop nie en supermarkte mal met pryse! Lekker staproetes - selfs 'n stappie deur die dorp is 'n fees met al die ou huisies en geboue. Die Cape Dry winkel is 'n moet en lei jou lekker in die versoeking met al hulle heerlike eetgoed. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Bradgate Manor House"The Wellington Museum is full of interesting history, well worth a visit."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaside Place"Daar is baie wat 'n mens kan doen in Struisbaai. Kinders het dit baie geniet. "