Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Kardoesie"Perfekte ligging in die Weskus - sentraal om bo na Lambertsbaai of onder na Langebaan en alles tussen in te ry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel"Pragtige dorpie met baie gawe mense."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing."
"Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughter"A very beautiful town with very friendly people. We will definitely go back there in the future. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Betties Place"Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Bac Estates"Ons sal beslis teruggaan na die Voor-Paardeberg Wyn Wyk toe, maar sal baie beslis nie weer teruggaan Le Bac toe nie."
"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek. "
La Colline, Ontsnap Uit Kaapstad
Vriesenrust self-catering Units"La Colline is 'n woonbuurt. Dit is naby al die belangrike toeristebestemmings in die Stellenbosch omgewing."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"Dit voel soos 'n ander land die kanale en water. Baie nice!"
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"
"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Castillo"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."