Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"A beautiful place for a holiday destination."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Lovely place for a weekend break away with you spouse or friends. There is not much to do for kids but in general it is a lovely place with a good vibe."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"As jy op soek is na rus en vrede of om kwaliteit tyd saam jou geliefdes te spandeer, dan is Yzerfontein die moet plek om te besoek. Die strand is een van die mooiste op die Weskus en nie te praat van die gasvryheid van hul inwoners nie."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Lekker plek vir 'n wegbreek van die stad en besige lewe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Maison Chablis Guest House"Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!"
"Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Die eetplekke se toemaaktyd stem nie ooreen met wat hulle adverteer nie. Ek stel voor dat wanneer 'n besoeker aan Struisbaai sy klere by die wassery laas was hy sekermaak (lys) van wat hy oorhandig en terugkry. Vra dat wit wasgoed apart gewas word. Struisbaai is 'n heerlike ontspanning by die see."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Apartment and Studio"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Very nice quite place to stay and lots of things to do and places to go to."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
House Doran"Lovely area. Very peaceful. Read about car break-ins while we were there, but we were not affected. Very neat."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Green Gable Self-catering Cottage"Beautiful, Gods perfect creation."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Auberge Alouette"'n Baie aangename bestemming met groot verskeidenheid aktiwiteite, restaurante en kuierplekke, gewoonlik binne stapafstand van gastehuise. In die nabye omgewing is daar ook baie om te sien en te doen. Ons besoek was gedurende die erge brand in die pas, maar nogtans was dit baie bevredigend."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Dit is net een van daardie bestemmings wat alles het. Skoon strande en genoeg in omgewing om te doen."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Still Bay is a haven of safety in South Africa, plenty of good and affordable restaurants, the river, beaches and sea are wonderful. Local stores have pretty much everything you will need during your stay."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Pragtig, pure plesier en 'n plek wat ons graag besoek. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dit was moeilik om toegang tot eetplekke te kry omdat 'n mens nie bewus is dat jy moet bespreek. Die inhoud van die winkels kan opgradeer word. Oor die algemeen is Paternoster 'n mooi vissersdorp vir 'n rustige vakansie. "