Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Norfolk Guest House"We were lucky to see 2 whales. It is safe to walk or run. There are plenty of restaurants. We ate at Ocean Basket, good food & value for money. We also had lunch at Bien Tang restaurant on the rocks. Food good but service got slower as they became busier. There are lots of little shops with a variety of clothes & souvenirs to browse through. "
"Mooi dorp baie pm te doen. Grondpaaie in die omgewing is baie pret met die motorfietse."
"Vir my as 'n natuurliefhebber, digter en selfgemaakte kunstenaar ervaar ek 'n tipe bekoring in Greyton wat geen stad ooit kan bied nie. Ek is 'n Worcesterriet van geboorte en Greyton se geboue, tuine en algemene atmosfeer herinner my sterk aan ongeveer sestig jaar gelede toe ek as kind in Worcester se "informele nedersetting" groot geword het."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"What can I say my hometown has got really nice locations, please visit."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Merindol Manor"As jy 'n naweek weg van die stad se gedruis wil hê, is Riebeeck Kasteel en Riebeeck Wes perfek. Riebeeck Wes is stil, en bied die nodige sielsrus om te ontspan van die stad se gejaag."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 65"Hermanus is 'n ongelooflike mooi plek en almal is vriendelik. "
Hoog-En-Droog, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloem Stay"Paarl is a village along 1 street with quite some traffic. The surroundings are nice though, serves as a good base. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Nommerpas"Sandbaai is 'n baie rustige plek en ons het dit baie geniet daar."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Mon Desir Gastehuis"Ek is daar gebore en getoë....5-ster plek!"
"Other entertainment besides the casino would be nice."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seabird's Nest"Uitstekend en baie netjies. Baie om te doen en te ondersoek."
"Infanta has little in the way of restaurants, shops and bars, so you need to bear this in mind when staying there."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
3 on Elf"Goeie bestemming vir enige sport wat wind vereis, want die wind hou nie op met waai nie."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Maluti"Ek ken Dwarskersbos al sedert my kinderjare. Die nuwe Dwarskersbos soos mens hom vandag beleef, is nou maar net nie dieselfde as vroeër jare nie, maar nouja, mens moet maar met veranderende tye saamleef."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"I love the place. Even looked at buying property there for our retirement."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Plasie Cottage"Beautiful town, loved it! Wish I had more time to explore, next time."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlinda's cottage"Stap gerus by een van die voetpaadjies in die berg of besoek die markie op 'n Saterdagoggend. "
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."