Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Wil daar gaan woon! Dis fantastiese dorp met ongelooflike gawe mense! Baie interessante winkels en eetplekke!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Cube House"Pragtige vakansie-bestemming vir oud en jonk. Baie om te doen en die seelewe is baie interessant!"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Swan @ 221 in L'Agulhas"Lekker eetplekke. Die vuurtoringmuseum is interessant."
"Great place good restaurants but accommodation is getting too expensive compared to say McGregor and Swellendam."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Crow's Nest"Pragtige plek. Al wat bietjie sleg was, is die grondpad daarheen. Andersins is dit 'n fantastiese vakansieoord."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Dis 'n pragtige plek en ideaal om die Overberg te verken."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
De Stalle Self-catering Accommodation"Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
92 Atlantic Villa and Cottage"Great tourist attraction. The community is very welcoming."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!"
"Eerste besoek, (vir die maraton), en baie geniet, sien uit na volgende jaar."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Beveel Clanwilliam en sy omliggende toeristebestemmings definitief aan. As jy nog nie Clanwilliam ontdek het nie, is dit tyd!"