Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
House of Pinardt"Robertson is beslis 'n goeie opsie vir 'n naweek wegbreek of langer!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Daar is nie 'n rustiger en mooier kusdorpie as Struisbaai nie. Ons is verslaaf aan die plekkie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos on D’Beach"Al die winkels wat mens nodig het is daar maar weereens verskriklik teleurgesteld dat Silver Spur genoeg trappies het om my en my rolstoel-gestremde vrou buite te hou. Dieselfde met sypaadjies wat 'n rolstoel-oprit het, maar aan die ander kant geen afrit nie. Ek het in tale gepraat. So jammer Melkbos, maar julle is nog nie op internasionale standaard nie."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergendal Guesthouse"Country town with all restaurants closing at 16:30. Book a dinner at your guesthouse."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
176 Hermanus Beach Club"This seaside town is my absolute favourite. It's just perfect. Close enough for a quick getaway and far enough to be removed from the city."
"Seems to be mainly a fishing spot. Not much swimming area. The Infanta Park has great lawns for kids to play on at the back. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
19 Uitsigs Street"Pragtige plek met pragtige strande en baie winkeltjies wat jy kan besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Winterson en Somerkoelte"Just love this little piece of our history and heritage."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Het al vergeet hoe pragtig dit daar is en wil graag terug gaan en meer verken."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Heads 17"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."
Sand Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Kort 'n swemstrand, daar was net rotse gewees. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna Katarina"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Een van die beste bestemmings om te gaan herlaai. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "