Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Netjiese en skoon dorp. Rustig in Oktober. Ideaal vir stedelinge wat wil wegbreek van die gewoel. "
"Witsand is 'n moet om te besoek, veral as mens graag walvisse vanaf die strand wil sien. "
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Bea's Place"Die strand was nie oorbevolk soos byvoorbeld die Strand of Gordonsbaai nie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Netan-El Self-catering"Ek wil daar kom bly, regtig, dan altyd met vakansie wees."
"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Grondjie-Gaatjie"Baie beter om walvisse te gaan kyk in Gansbaai/Kelders en Stanford Cove as in Hermanus. Hermanus het ontereg die naam, maar Gansbaai is die plek om te wees."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Braam's House and Flat"Baie oulike dorpie. Mooi see, baie rustig, baie bekostigbaar en lekker kos by die hotel."
"Pragtige historiese dorpie. Burgerspas op pad soontoe is 'n lekker pad om te ry. "
Noree Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Tierhoek House & Cottage"if you like the mountains, this is stunning."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 2"Nie veel om te doen nie, maar kan beslis hier bly vir 'n dag of twee. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle West Coast Cottage"Cool dorp, oulike restaurante, die Spar is ook baie oulik met baie opsies vir 'n vleisie om te braai. Wonderlik en rustig. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom Garden Cottage"Perfect destination for a relaxing breakaway from the hustle and bustle of the concrete jungle."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harmonie 1"Die plaaslike gemeenskap is gedurig aan die bedel of soek borgskappe of wil iets verkoop al het jy nee gesê. Dit sal moet stop, want saam met die oralteenwoordige waarskuwings oor geringe misdade, raak dit in 'n klein tydjie te veel. Verder is dit een van die mooier plekke waar ek in 'n lang tyd gekuier het. "