Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Jacobsbaai is 'n stil, rustige plek met sy eie rustige pas. Dit is nie 'n swemstrand nie, maar as jy visvang of net die rustigheid van die weskus wil ervaar is dit aan te beveel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Jacobsbaai is 'n klein juweel. 'n Beter plek vir rus en ontspan sal jy nie kry nie."
"Dis 'n stillerige plek weg van die hoofroetes af, maar dis die natuurskoon en rustigheid wat ons trek. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"My heel gunsteling vakansieplekkie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Sal dit aanbeveel. Enige plek van De Kelders af tot by Perly Beach."
Atlantic Beach Golf Estate, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Apartment"Can not fault anything. Perfect."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Impangele"Geskiedkundige, rustige en gasvrye dorpie wat hope kosplekkies en akkommodasie bied en meer as net oornag kuier verdien."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Sleepers @ 8B"Friendly locals and loads of choices of places to eat out. We absolutely loved Charlie's Brewhouse & Restaurant. Matthew was outstanding in his friendliness and service."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Khoisan Stories"The correct name of this historical village, !Xairu (a place called paradise), is a far more accurate description of the place. The trip into the village from Swellendam is a journey into a time warp and the mindful traveller will sense it immediately. The simple cottages from which locals wave to greet and welcome you is a telling sign that you are in for an experience of simplicity and community. The serenity of the village is filled with distant sounds of children playing in the streets and sights chimney smoke rising from wood ovens. Cows, horses and a variety of birds add to the ambience while the river provides a constant background hum. The clearly marked hiking trails which lead to all sorts of beautiful views and unspoiled resting places remind you that your stay is always going to be too short. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Rustige plek met pragtige uitsig op die berge."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Een of twee lekker eetplekkies en 'n goed toegeruste Spar. Vriendelike mense."
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"Safe area. Whale watching was stunning. Walking along footpath relaxing and safe. Quiet, peaceful area."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Plekke en baie dinge in en om Langebaan om te doen en te geniet."