Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige dorp en vriendelike mense!"
"Regtig die moeite werd om die prag dorpie te verken. Veral Saterdae se plaasmark is 'n wenner. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Robertson is 'n baie mooi toeriste-aantreklikheid en sal baie graag weer soontoe gaan."
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"Ek sal dit enige tyd voorstel, dis een van die beste bestemmings ooit. Baie rustig, baie lekker. Dis regtig 'n gesinsplekkie. Die kinders het dit baie geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Pragtige en rustige dorpie. Lekker plekkie om te kom ontspan en weg te breek van die stad se lawaai en gejaag."
"Kom gereed met jou kruideniersware en drankies. Die winkels het beperkte voorraad, maak baie vroeg toe en pryse kan bietjie knap wees. Maar andersin is dit 'n pragtige dorpie wat baie het om te bied. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Granny Mac's Self-catering Guesthouse"My sole purpose for my visit to Velddrif was to do bird watching in the area. Velddrif and the surrounding areas is a 'Birders Paradise'."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitehof Kelder"Robertson bly een van my gunstellinge. Altyd iets om te doen."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddavleitjie Self-catering"Baie rustige en lekker klein dorpie. Perfek vir bietjie wegkom van alledaagse dinge."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Enigste nadeel is die afstand van 'n kafee of restaurant af. Verder is dit 'n beeldskone bestemming!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
90 Atlantic Drive"Pragtige plek met sulke skoon strande. Oulike winkeltjies om te besoek en nie eers te praat van die lekker eetplekke nie. Almal wat jy raakloop is so vriendelik."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
De Langenhof Guest House"Vrek warm, so soek verblyf met lugversorging. Anders baie om te doen en te sien."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermajante Kothuis"Not far to travel from Cape Town. Beautiful sights and awesome people."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Friend's Goodwill Loft"Paternoster is veilig, skoon en het baie vriendelike mense. "
"Struisbaai se see is onbeskryflik mooi, dit voel soos 'n ander wêreld. Ons was by die "Sea Shack" se bierfees, dit was die ry werd. Ons het heerlike ontbyt geëet by "55 Knots" in Struisbaai. Hierdie deel van die Kaap sal ons beslis weer besoek."