Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Barry's Cottage"Mooi, stil, klein dorpie. Stukkie grondpad wat in goeie toestand is. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai sou, wat ons betref, die perfekte plek gewees het om te gaan aftree. As daar 'n hospitaal was. Die res is alles daar. As 'n mens oud word kan jy die tipe dienste nodig kry en ongelukkig is dit al wat daar ontbreek."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Weltevrede Wine Estate"Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Ek dink dit gaan binnekort dié bestemming in die Weskus wees. Dis nog 'n ongerepte area en hier voel mens jy kan asemhaal. Ek het baie veilig gevoel en alhoewel dit die Sondag 36.5°C was, het dit nie so gevoel nie. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Gerieflike Ruim Familie Huis"It's a lovely place to visit. Relaxing and calming."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Classic Car Guesthouse"Goeie plek om weg te kom van besige lewe. Genoeg om te doen en te sien in die area. Lekker restaurante op die dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
203 Hermanus Beach Club"Hermanus was maar mos nog altyd 'n lekker wegbreekplekkie vir ons Kapenaars al van my jeugdae. Grottostrand is pragtig onderhou. Die volop fynbos was ook so mooi."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Lovely small town if you are looking for peace and quiet."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento"Dit is nou baie lekker om te kuier en geniet van die berge! Wonderlike plek!"
"Dit is 'n oulike dorpie met 'n heerlike atmosfeer. Beslis 'n plek om te besoek!"
"It is a very average town. We enjoyed the Protea Farm tractor ride. Potjiekos not fabulous."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Whaler's Point"Kleinmond is 'n juweel van die Overberg. As die weer nie saamspeel nie is daar soveel ander lekker goed om te doen en plekke om te besoek in die nabye omgewing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
N & S Main House and Apartment"Die inwoners is absoluut vriendelik! Mooi dorp en gasvry."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Mountain"Dis 'n rustige dorpie met vriendelike, behulpsame mense."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"It suited our needs and it has a Spar and Spar Tops and an OK."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobs Bay Apartments"When you go, take all the groceries with, although its only a 10 min drive to Weskus Mall. Shop is very small and limited time open."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron Quays"Quiet town, not much to do though. Nice accommodation."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blouhuisie"Daar is nie veel om te doen nie, maar gelukkig is Paternoster naby. Baie mooi strand en stil. "