Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
DK Villas Skilliepark"Amazing, spectacular view, waking up to the sound of the ocean."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa 14"Alles wat jy nodig het is net 'n hanetreetjie van jou af."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Baie goed. Interessante plekkies om te besoek."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"Baie mooi en rustig vir iemand wat net wil wegbreek."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Rock Guest House"Leker rustige dorpie, baie ontspannend."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Rus vir jou siel. Spandeer tyd in die natuur en vind jouself. Vind die eie ek in jou."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Grand Hotel"Lekker plek om daar te bly. Als is naby. Jy hoef nie ver te loop nie en sal weer vir Robertson besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Views"Dit is hier waar jy bietjie batterye kan herlaai na 'n harde week!"
Fairy Glen, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergsig Inn"Baie netjies, skoon en veilige buurt. Mense vriendelik en naby winkelsentrum. "
Atlantic Beach Golf Estate, Ontsnap Uit Kaapstad
@ theWaves"Beautiful place, but an eye opener. Not for the fainthearted. I did find the place clean on day one. Hence the rating."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Goodwill Mountain Farm"As jy wil wegkom van alles en almal is dit die plek om te gaan."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Dit is 'n pragtige stil plek. Ons was daar vir 'n troue so het nie baie rondgery nie, maar die stukkie wat ons beleef het, was dat dit rustig en pragtig is. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hollandsche Molen"I would recommend you add your name to the road board as you come off the N1 onto Jan van Riebeeck, so people would know which way to travel. Some of us don't have sense of direction."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cockleshell Beach House"What a wonderful place to go and have a peaceful holiday close to mother nature. Awesome sea views and wonderful walks along the beach and within the nature reserve."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Starfish"Mal oor die dorpie! Die strand is pragtig en daar is baie om te doen. Onthou net die wind begin gewoonlik in die middag waai en kan nogal sterk raak! Gaan vroeg strand toe en gaan besoek die winkeltjies en ander besienswaardighede in die middag. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Baie beperk in terme van inkopiegeriewe."
"I would just like to state that not staff is friendly, but other than that I would recommend it to family and friends."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Really the only overnight stop. Only 2 eating places open after 17:00."